Die Kopanong Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Xhariep-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: Trompsburg (setel) Fauresmith Bethulie Edenburg Philippolis Jagersfontein

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Vrystaat