Die Senqu Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Barkly-Oos Lady Grey (setel) Rhodes Rossouw Sterkspruit
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap