In Augustus 2016 saamgesmelt met Maletswai as Walter Sisulu Plaaslike Munisipaliteit
Die Gariep Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit het met Maletswai Plaaslike Munisipaliteit saamgesmelt op 3 Augustus 2016.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit (2011-sensus):2011-sensus Plek Kode Oppervlak (km2) Bevolking Burgersdorp 28900527.925,241 Khayamnandi 2890082.674,724 Mzamomhle 2890061.274,656 Nozizwe 2890030.471,393 Oviston 289001358.88658 Steynsburg 28900914.702488 Tembisa 2890071.746,094 Venterstad 28900217.593596 Res van die munisipaliteit 2890048,485.824,826
Verwysings
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap