Die Port St Johns Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die O.R. Tambo-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Belangrikste plekke Die 2001-sensus het die munisipaliteit in die volgende plekke verdeel:Opsoektabelle – Statistiek Suid-Afrika Plek Kode Area (km2) Bevolking Grootste taal Amakwalo 2330157.815,165Xhosa Bomvini 23302253.6725,094Xhosa Emtweni 23303221.6822,729Xhosa Gunyeni 2330463.0315,408Xhosa Manzamhlophe 23305133.7513,394Xhosa Mvumelwano 23306315.7031,342Xhosa Ndluzula 23307195.1122,123Xhosa Port St Johns Deel 1 233088.795,181Xhosa Port St Johns Deel 2 233100.80289Xhosa Qaukeni 2330937.945,420Xhosa

Verwysings

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap