Die Nkomazi Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: Hectorspruit Komatipoort Malalane (setel) Marlothpark
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Mpumalanga