Die Prins Albert Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Sentraal Karoo-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Prins Albert (setel) Bitterwater Klaarstroom Leeu-Gamka North-End

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Wes-Kaap