Die Seweweekspoortpiek is in die Klein-Swartberg in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die piek is 2325 m hoog, die hoogste punt in die Wes-Kaap. Die Seweweekspoort is daar naby.Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus 1995
Sien ook Lys van Bergpieke in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Berge van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap