Die Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Nkangala-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die munisipaliteit is voorheen bekend as die Middelburg Plaaslike Munisipaliteit.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: Hendrina Middelburg (setel)

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Mpumalanga