Die Laingsburg Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Sentraal Karoo-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Laingsburg (setel) Bergsig Goldnerville Matjiesfontein

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Wes-Kaap