Die Mhlontlo Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die O.R. Tambo-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Qumbu (setel)

Natuurbewaring Die Lambasi-natuurreservaat wat 8 810 ha beslaan is in 2014 verklaar en onder die bestuur van die Lambasi-gemeenskap geplaas. Die reservaat omvat dele van die Tsitsa- en Tinariviervalleie sowel as die Mzoboshe-hoefyster wat spesiale kenmerke van die Tsitsavalle-vallei is. Die inisiatief is gemik op bykomende inkomste vir die gemeenskap wat van welsynsbetalings, bestaansboerdery en trekarbeid afhanklik is.

Verwysings

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap