Die Koning Sabata Dalindyebo Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die O.R. Tambo-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings Daar is bykans 500 nedersettings in die munisipaliteit; 'n paar bekendes is: Mthatha (setel) Mqanduli Koffiebaai

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap