Die Letsemeng Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Xhariep-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.

Dorpe Nedersettings in die munisipaliteit: Koffiefontein (setel) Boitumelong Bolokanang Ditlhake Jacobsdal Luckhoff Oppermansgronde Petrusburg Ratanang Relebohile Rooibult Saundershoogte Teisesville

Setels Party200020062011ACDP010ANC888COPE001DA212

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Vrystaat