Die Mohokare Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Xhariep-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.

Die grootste deel van die N6 nasionale pad in die Vrystaat loop van noord na suid deur die Mohokare Munisipaliteit.

Nedersettings Die 2001 sensus verdeel die munisipaliteit in die volgende nedersettings:Lookup Tables - Statistics South Africa Plek Kode Oppervlak (km2) Bevolking Matlakeng 403011.399,368 Mofulatshepe 403021.344,037 Roleleyathunya 403041.005,006 Rouxville 4030519.021,146 Smithfield 4030631.22500 Zastron 4030721.291,125 Restant van munisipaliteit 403038,703.4315,131

Verwysings

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Vrystaat