Schinnen (Limburgs: Sjènne) is 'n dorp en voormalige munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale grens. Die voormalige munisipale gebied het sowat 13 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 24 km². Die dorp Schinnen het sowat 3 000 inwoners (2005).
Op 1 Januarie 2019 is Schinnen opgegaan in die nuwe munisipaliteit Beekdaelen.
Plekke Plekke in die voormalige munisipale gebied van Schinnen: Amstenrade, Bovenste Puth, Breinder, Daniken,Deels in die munisipaliteit Sittard-Geleen. Doenrade, Hegge, Heisterbrug, Hommert,Deels in die munisipaliteit Nuth. Klein-Doenrade, Krekelberg, Nagelbeek, Oirsbeek, Onderste Puth, Puth, Schinnen (dorp), Sweikhuizen, Thull, WindraakDeels in die munisipaliteit Sittard-Geleen. en Wolfhagen.
Verwysings
Eksterne skakels Die amptelike webwerf van die voormalige munisipaliteit
Kategorie:Beekdaelen Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Limburg (Nederland) Kategorie:Nedersettings in Limburg (Nederland)