Brunssum (Limburgs: Broens(s)em) is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale grens. Die munisipale gebied het sowat 29 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 17 km².
Die Allied Joint Force Command Brunssum, een van die drie NAVO se hoofkommando's, is in Brunssum geleë.
Plekke Plekke in die munisipale gebied van Brunssum: Bouwberg, Brunssum (dorp), De Kling, Langeberg, Rumpen en Treebeek.
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (Nederland) Kategorie:Nedersettings in Limburg (Nederland)