Landgraaf (Limburgs: Lankgraaf) is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale grens. Die munisipale gebied het sowat 38 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 25 km².

Plekke Plekke in die munisipale gebied van Landgraaf: Landgraaf (dorp), Nieuwenhagen, Rimburg, Schaesberg en Waubach.

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (Nederland) Kategorie:Nedersettings in Limburg (Nederland)