Die Mafube Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Cornelia Frankfort (setel) Villiers
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Vrystaat