Die Nala Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika. Nala is 'n Sesotho-woord vir Welstand.

Mpai Mogorosi is die burgemeesteres.

Nedersettings Volgens die 2011-sensus word die munisipaliteit as volg ingedeel:Lookup Tables - Statistics South Africa Plek Sensuskode Oppervlak (km2) Bevolking Balkfontein 4680041.12154 Bothaville 46800133.264,152 Kgotsong 4680029.7441,878 Monyakeng 4680053.8025,392 Wesselsbron 46800610.261,415 Res van die munisipaliteit 4680034,070.618,229

Verwysings

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Vrystaat