Die Tswelopele Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Bultfontein (setel) Hoopstad Phahameng Tikwana
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Vrystaat