Middelnederlands was 'n Wes-Germaanse taal wat tussen 1200 en 1500 gepraat is in die huidige Lae Lande.

Die moderne Nederlands is die direkte afstammeling van Middelnederlands, wat op sy beurt afstam van Oudnederlands (ong. 800-1200).

In teenstelling tot die moderne taal ken Middelnederlands nog drie geslagte en vier naamvalle. Die verbuiging kan swak of sterk wees.

Mannelik sterknaamvalenkelvoudmeervoudnominatiefdie gastdie gastegenitiefdes gastsder gastedatiefden gasteden gastenakkusatiefden gastdie gasteMannelik swaknaamvalenkelvoudmeervoudnominatiefdie hertoghedie hertoghengenitiefdes hertoghender hertoghendatiefden hertogheden hertoghenakkusatiefden hertoghedie hertoghen

Eksterne skakels

Kategorie:Nederlands