Die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Kroonstad (setel) Steynsrus Vierfontein Viljoenskroon
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Vrystaat