Die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Edenville Heilbron Koppies Parys (setel) Vredefort

Die kleinste dorp in die Vrystaat, Reitzburg, is in die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit geleë.

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Vrystaat