Herzogenrath 280px Kaart Wapen center|170px center|75px Vlag border|90px|center Land 20px Duitsland Deelstaat 20px Noordryn-Wesfale Koördinate  Stigting 1972 Stadstatus 1972 Oppervlakte:    - Totaal 33,4 vk km  Hoogte bo seevlak 140 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2011) 46 519  - Bevolkingsdigtheid 1 393/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 Burgemeester Christoph von den Driesch (CDU) Amptelike webwerf herzogenrath.de

Herzogenrath (Ripuaries: Hertseroa, Limburgs: Hertseroaj, Nederlands: 's-Hertogenrade, Frans: Rode-le-Duc) is 'n stad en munisipaliteit in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipaliteit het sowat 47 000 inwoners (2011) en beslaan 'n oppervlakte van 33 km².

Herzogenrath grens aan die stad Kerkrade in die Nederlandse provinsie Limburg en vorm saam met hierdie munisipaliteit die simboliese Europastad Eurode.

In Herzogenrath en Kerkrade word Kerkraads gepraat, wat 'n variant van die Ripuariese dialek is (maar deur die Kerkrade se inwoners as 'n variant van die Limburgse dialek beskou word).

Verwysings

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Nedersettings in Noordryn-Wesfale