Die Masilonyana Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Boipatong Brandfort Fora Joel Mine Lucerna Majwemasweu Masilo Mountain View Sandrivier Somerset Theunissen (setel) Tshepong Verkeerdevlei Winburg.

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Vrystaat