Die Hoërskool Durbanville is 'n Afrikaanse hoërskool geleë in Durbanville. Die skool word in 2027 amptelik 200 jaar oud en is dus die oudste Afrikaanse Hoërskool in Suid-Afrika. Sedert 2020 dien Coenie Venter as die skoolhoof. Die skool spog met goeie sportvelde.
Noemenswaardige alumni Amore Bekker, omroeper Angus Cleophas, rugbyspeler Jack Parow, kletsrymer Johnny Trytsman, rugbyspeler Zanne Stapelberg, operasangeres
Eksterne skakels Die skool se tuisblad
Kategorie:Skole in die Wes-Kaap