Die Ikwezi Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit het met Baviaans en Camdeboo Plaaslike Munisipaliteite saamgesmelt na 3 Augustus 2016, om die nuwe Dr Beyers Naudé Plaaslike Munisipaliteit te vorm.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Dan Sandi View Jansenville (setel) Klipplaat KwaZamukucinga Waterford Wongalethu

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap