Die Amahlathi Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Amathole-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Cathcart Thomasrivier Keiweg (Kei Road) Keiskammahoek Stutterheim (setel)
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap