Die Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as Drakensberg-distriksraad en later ook Ukhahlamba-distriksmunisipaliteit) is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die Oos-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Barkly-Oos. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Xhosasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC14.

duimnael|380px|links|Kaart van die Oos-Kaap met Joe Gqabi-distrik in blou aangedui. Geografie Plaaslike munisipaliteite Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite: Plaaslike munisipaliteitKodeBevolking%Elundini EC141 138 141 39.50%Senqu EC142 134 150 38.35%Walter Sisulu EC145 77 477 22.15%

Bure Die munisipaliteit word as volg begrens:

Demografie Die volgende statistiek is van die sensus in 2011.

Tale TaalBevolking%Xhosa 244 021 70.47%Suid-Sotho 69 889 20.18%Afrikaans 20 329 5.87%Engels 5 696 1.64%Gebaretaal 2 124 0.61%Ander 1 319 0.38%Zoeloe 875 0.25%Ndebele 603 0.17%Noord-Sotho 592 0.17%Tswana 471 0.14%Tsonga 153 0.04%Venda 141 0.04%Swazi 77 0.02%

Geslag GeslagBevolking%Vroulik 184 325 52.70%Manlik 165 443 47.30%

Etniese groepering Etniese groeperingBevolking%Swart 328 002 93.78%Kleurling 12 177 3.48%Blank 8 277 2.37%Asiaties 632 0.18%

Ouderdom OuderdomBevolking%00 - 04 35 279 10.34%05 - 09 45 321 13.28%10 - 14 51 410 15.06%15 - 19 46 355 13.58%20 - 24 28 543 8.36%25 - 29 19 533 5.72%30 - 34 16 274 4.77%35 - 39 15 584 4.57%40 - 44 14 915 4.37%45 - 49 12 997 3.81%50 - 54 11 073 3.24%55 - 59 9 131 2.68%60 - 64 9 828 2.88%65 - 69 9 700 2.84%70 - 74 6 694 1.96%75 - 79 3 824 1.12%80 - 84 3 312 0.97%85 - 89 962 0.28%90 - 94 402 0.12%95 - 99 138 0.04%100 plus 62 0.02%

Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004. Bevolking 18 en ouer: 180 079 [52.76% van die totale bevolking] Totale stemme: 114 530 [33.55% van die totale bevolking] Stempersentasie: 63.60% van die persentasie van die stemgeregtigdes PartyStemme%ANC 97 560 85.18%UDM 7 924 6.92%DA 4 357 3.80%PAC 1 344 1.17%ACDP 732 0.64%OD 584 0.51%NNP 434 0.38%VF+ 429 0.37%SOPA 156 0.14%IVP 153 0.13%Azapo 150 0.13%EMSA 125 0.11%PJC 116 0.10%UCDP 116 0.10%NA 84 0.07%TOP 65 0.06%UF 65 0.06%CDP 44 0.04%MF 37 0.03%NLP 28 0.02%KISS 27 0.02% Totaal 114 530 100.00%

Verwysings

Joe Gqabi-dm webblad Munisipale Afbakeningsraad Joe Gqabi sensus 2011 OVK 2004 verkiesingsuitslae

Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika