Die Ngqushwa Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Amathole-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Hamburg Peddie (setel) Thamara

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap