Die Sakhisizwe Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die munisipaliteit het 62 856 inwoners. Sakhisizwe is 'n Xhosa naam wat beteken: "ons bou die nasie". Suid-Afrikaanse tale - plekname

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Kala (voorheen bekend as Cala) Elliot Qamata

Verwysings

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap