Die Inkwanca Plaaslike Munisipaliteit is 'n voormalige plaaslike munisipaliteit in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit het met Lukhanji en Tsolwana saamgesmelt op 8 Augustus 2016, om die nuwe Enoch Mgijima Plaaslike Munisipaliteit te vorm.
Die Xhosanaam Inkwanca beteken koue plek.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Dennekruin Hoffmansville Masakhe Molteno (setel) Nomonde Sterkstroom
Verkiesingsuitslae Die African National Congress het nog elke keer hier gewen sedert die eerste demokratiese munisipale verkiesing in 2000. Party Stemme: 2006 Stemme: 2011 Setels: 2006 Setels: 2011 African National Congress 5162 10490 5 5 Demokratiese Alliansie 528 1862 1 1 Congress of the People - 1375 0 1 United Democratic Movement - 33 - - Pan Africanist Congress 229 - - - Totaal 5919 13760 6 7
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap