Die Engcobo Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Dalasile Ngcobo (setel) Singqumeni

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap