Die Inxuba Yethemba Plaaslike Munisipaliteit (voorheen Cradock Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Conway Cradock (setel) KwaNonzame Lingelihle Michausdal Middelburg Midros Somerville
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap