Die Intsika Yethu Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Cofimvaba (setel) Tsomo Qwebwqwebw Amazizi Qamata
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap