Die Raymond Mhlaba Plaaslike Munisipaliteit (voorheen Nkonkobe en Nxuba munisipaliteite) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Amathole-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings In dié munisipaliteit lê die dorpe: Adelaide Alice met die Universiteit van Fort Hare Balfour Bedford Fort Beaufort Hogsback (Aftree- en vakansiedorp) Middeldrif Philipton Seymour
Setels Party20002006201120162021ANC3838353833DA22253EFF–––33PAC–11–1UDM1–––-PA----1Onafh.–1––-
Verwysings
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap