Die Bloukraanroete Plaaslike Munisipaliteit (Engels: Blue Crane Route) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersetings Nedersettings in die munisipaliteit: Kookhuis Khayanisho KwaNojoli Pearston Somerset-Oos (setel)

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap