Die Kou-Kamma Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Coldstream Joubertina Kareedouw (setel) Krakeelrivier Louterwater Stormsrivier Thornham Uitkyk Witelsbos Woodlands

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap