Die Kouga Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Topografie Hierdie munisipaliteit dek 'n area van 2133 vierkante km. Die gebied word gekenmerk deur drie hoofstreke:About The Kouga Area - Kouga Local Municipality , Besoek op 27 Mei 2012 Die kusgebied wat strek van Van Stadensrivier deur die branderplankparadys, Jeffreysbaai tot by Oesterbaai. Die wye vrugbare valleie van die Gamtoosrivier, insluitende die landboudorpe van Hankey en Patensie. Die grootste stedelike gebied in die area - Humansdorp.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit:Kouga Local Municipality - Incorporating , Besoek op 27 Mei 2012 Astonbaai Gamtoosmond Hankey Humansdorp Jeffreysbaai (setel) Kaap St Francis Kruisfontein KwaNomzamo Loerie Oesterbaai Paradysstrand Patensie St. Francisbaai Thornhill Weston

Eksterne Skakels Kouga Plaaslike Munisipaliteit Webtuiste

Verwysings

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap