Die Camdeboo Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit het met Baviaans en Ikwezi Plaaslike Munisipaliteite saamgesmelt na 3 Augustus 2016, om die nuwe Dr Beyers Naudé Plaaslike Munisipaliteit te vorm.

Die distrikte Graaff-Reinet, Pearston, Somerset-Oos, Jansenville, Willowmore en Aberdeen in die Oos-Kaap word soms as die Camdeboo beskryf.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,

Nedersettings duimnael|links|Uitsig oor Graaff-Reinet in die Camdeboo.

Nedersettings in die voormalige munisipaliteit: Aberdeen Graaff-Reinet (setel) Kroonvale Lotusville Nieu-Bethesda Thembalesizwe Tjoksville uMasizakhe

Lees ook Kamdeboo

Verwysings

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap