Die Makana Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit Albanie Alicedale Eluxolweni Fingo Village Fort Brown Glen Graig Grahamstad (setel) Kopke Mayfield Riebeek-Oos Salem Seven Fountains Sidbury Vukani Xolani
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap