Die Ndlambe Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Alexandria Bathurst Boknesstrand Cannon Rocks Ekuphumleni Kasuka Kenton-on-Sea Kleinemonde Kwanonqubela Marselle Nkwenkwezi Nolukhanyo Port Alfred (setel) Southwell Station Hill Wentzel Park
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap