Atteridgeville is 'n woongebied wes van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Saulsville in die weste, Proklamasieheuwel in die ooste, Laudium in die suide en Lotus Gardens aan die noordekant.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Pretoria