Saitek X52 125px Naam: Saitek X52 Ontwikkelaar: Saitek Inc. Beskikbaar: 2004 genre: vliegnabootser Platform: Windows Amptelike webwerf: http://saitek.ru Sisteem eise: Aanbeveling: Windows XP, 1Gb geheue, 256Mb DirectX 9 videokaart, 256Mb hardeskyfruimte.
'n Saitek X52 is 'n gespsialiseerde vliegnabootser stuurstang met 'n geskeide gashendel en stuurstang.
Kenmerke omdat die gashendel (Engels: throttle) en stuurstang fisiek van elkaar geskei is kan mens dit op 'n eie platform of bord monteer. Daar is tientalle indrukknoppe, en skuifknoppe. skakelaars op die gashendel en stuurstang waarmee stuurstange van moderne vegvliegtuie nagebootsd kan word. Die integrale rigtingroer kan aanstuur word deur de stuurstang met jou gewrig links of regs te buig. Saitek het die X52 volgens 'n HOTAS-beginsel ontwerp sodoende kan jy meeste vliegnabootsers vlieg sonder om 'n toetsbord te gebruik. Mens kan met die meegelewerde Saitek profile Editor Software ongeveer 600 toetsbord sleutel kombinasies in die X52 programmeer.
Kategorie:Hardeware