Manuel Rivera-Ortiz (gebore 23 Desember 1968 in Pozo Hondo, Guayama, Puerto Rico) is 'n Amerikaanse fotograaf, bekend vir sy dokumentêre foto's van mense se lewensomstandighede in ontwikkelende lande. Van sy werk behoort tot versamelings in museums, waaronder die George Eastman House International Museum of Photography and Film. In 2004 wen hy die En Foco's New Works Photography AwardNueva Luz Magazine, Vol. 11, No. 2, pgs. 2-9, 2006. en in 2007 die Kunstenaar van die Jaar Toekenning van die Kunste en Kulturele Raad vir die Greater Rochester (Arts and Cultural Council for Greater Rochester).
Galery
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webtuiste The Jeff Farias Show Onderhoud met Manuel Rivera-Ortiz, September 15, 2009 Thoughts on Photography with Paul Giguere Onderhoud met Manuel Rivera-Ortiz, 23 Julie 2009 PhotoQuotes.com Sitasies vanaf die "World of Photography" JacketFlap Oor Manuel Rivera-Ortiz
Kategorie:Amerikaanse fotograwe Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense