duimnael|regs|250px|Bjerre tydens 'n opvoering.
Jonas Bjerre Terkelsbøl (gebore 21 September 1976) is die voorsanger en kitaarspeler vir die Deense rocktrio Mew.Jeg er nok ikke specielt macho. Portræt / interview : Jonas Bjerre Ekstra Bladet | 29.01.2006 | 1. sektion | Side 30 Bjerre is daarbenewens ook 'n visuele kunstenaar en skep geanimeerde video's vir Mew se direkte optredes. Hy besit 'n ongewone hoë stem wat een van Mew se kenmerkende eienskappe isKlassens kreative drenge Berlingske Tidende | 23.03.2003 | 2 Sektion, MAGASIN | Side 10 en wat hom 'n Deense Musiektoekenning (DMA) vir Deense Manlike Solokunstenaar in 2006 besorg het.
Jonas behoort ook aan 'n groep genaamd Apparatjik — wat lede Guy Berryman van Coldplay, Magne Furuholmen van A-ha en Martin Terefe insluit. Apparatrik is gevorm net om een snit saam te stel vir 'n liefdadigheidsalbum getiteld Songs for survival wat met die BBC-dokumentêr "Amazon with Bruce Parry" geassosieer word.
Hy het skool gegaan by die Bernadotte-skoolHvem vil ikke gerne være kat? Interview: Jonas Bjerre , Mew Politiken | 22.03.2003 | Kultur | Side 1 | en was 'n student aan die Aurehøj Amts-gimnasium.
Verwysings
Kategorie:Deense musici
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense