Die Konfederasie van Afrikasokker (afgekort CAF vir Confédération Africaine de Football in Frans; Arabies: الإتحاد الأفريقي لكرة القدم; Engels: Confederation of African Football) is die beheerliggaam wat sokker tussen spanne uit Afrika organiseer. CAF is een van die ses kontinentale organisasies van FIFA. Die konfederasie is op 10 Februarie 1957 gestig en hulle hoofkantoor is in die stad 6 Oktober naby Giza, Egipte, geleë. Die amptelike tale is Arabies, Engels en Frans. Sedert 12 Maart 2021 dien die Suid-Afrikaner Patrice Motsepe as agtste president van CAF.

Lidlande duimnael|links|Kaart van die verskillende sokkerbonde, lidlande van CAF in oranje duimnael|links|Kaart van die lidlande:

22px DR Kongo

22px Zanzibar

Presidente duimnael|upright|Patrice Motsepe, die huidige president van die CAF Presidentskap President Van Tot Nasionaliteit 1 Abdel Aziz Abdallah Salem 1957 1958 2 Abdel Aziz Moustafa 1958 1968 3 Abdel Halim Mohammad 1968 1972 4 Ydnekatchew Tessema 1972 1987 5 Abdel Halim Mohammad 1987 1988 6 Issa Hayatou 1988 2017 7 Ahmad Ahmad 2017 2021 8 Patrice Motsepe 2021 hede

Toernooie CAF organiseer die volgende sokkertoernooie: CAF Kampioene-liga CAF Konfederasiebeker Afrikanasiesbeker

Sien ook Afrikakrieketvereniging Rugby Afrika

Eksterne skakels

CAF se amptelike webtuiste

Kategorie:Sokkerbeheerliggaam