Supersterre is 'n Afrikaanse televisieprogram en musiekkompetisie wat op SABC2 uitgesaai word. Die aanbieders is Patricia Lewis en Brandon October. Die wenner van die kompetisie kry 'n platekontrak met Sony BMG en 'n kontantprys van R100 000. Bekende sangers soos Heinz Winckler, Bianca le Grange, Lianie May, Manuel Escórcio en Gerhard Steyn rig die deelnemers af en help hulle met voorbereidings.

Vorige wenners Burger Le Roux, 2010 Kobus Muller, 2007 Shaun Tait, 2006

Eksterne skakels Supersterre se amptelike webtuiste

Kategorie:Musiekkompetisies Kategorie:Afrikaanse televisieprogramme Kategorie:Suid-Afrikaanse televisieprogramme