Lawrence Siphiwe Tshabalala (gebore op 25 September 1984 in Soweto) is 'n Suid-Afrikaanse professionele sokkerspeler wat vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan uitdraf. Hy speel ook as vleuel vir Kaizer Chiefs.
Tshabalala het die eerste doel van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 tydens die openingswedstryd teen Meksiko in die Sokkerstad-stadion aangeteken.
Internasionale doele # Datum Stadion Teenstander Punte Uitslag Kompetisie 1 2008-03-26 Atteridgeville, Suid-Afrika 3–0 3–0 Vriendskaplike wedstryd 2 2008-10-11 Malabo, Ekwatoriaal-Guinee 1–0 1–0 CAF (kwalifisering vir wêreldbeker) 3 2009-03-28 Rustenburg, Suid-Afrika 2–1 2–1 Vriendskaplike wedstryd 4 2010-01-27 Durban, Suid-Afrika 1–0 3–0 Vriendskaplike wedstryd 5 2010-03-31 Asunción, Paraguay 1–1 1–1 Vriendskaplike wedstryd 6 2010-05-16 Nelspruit, Suid-Afrika 1–0 4–0 Vriendskaplike wedstryd 7 2010-06-11 Johannesburg, Suid-Afrika 1–0 1–1 FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 8 2011-08-10 Ellispark-stadion Johannesburg, Suid-Afrika 2–0 3–0 Vriendskaplike wedstryd 9 2012-06-15 Mbombela-stadion Nelspruit, Suid-Afrika 1–0 3–0 Vriendskaplike wedstryd 10 2012-12-22 Moses Mabhida-stadion Durban, Suid-Afrika 2–0 3–1 Vriendskaplike wedstryd 11 2013-06-08 Stade Ahmadou Ahidjo, Yaoundé, Kameroen 2–0 2–0 CAF (kwalifisering vir wêreldbeker) 12 2013-08-17 ENB-stadion, Johannesburg, Suid-Afrika 1–0 2–0 Vriendskaplike wedstryd
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense