Die 16de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Frans: Coupe du Monde – France 98; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 10 Junie tot 12 Julie 1998 in Frankryk aangebied. Dit was die tweede Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Frankryk aangebied is, ná die 1938-toernooi, en die negende in Europa. Frankryk het daarmee die derde land geword wat die toernooi vir ’n tweede keer gehuisves het, net ná Meksiko in 1986 en Italië in 1990.
duimnael|links|upright|Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is 32 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 deelgeneem. Die spanne is in agt groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die agtste eindrondte deurgedring het. Frankryk het die trofee gewen nadat hulle die verdedigende kampioen Brasilië met 3–0 in die eindstryd geklop en sodoende hul eerste wêreldbekertitel ingepalm het. Frankryk het die sewende nasie geword om ’n Wêreldbekertoernooi te wen en hulle was ook die sesde gasheer ná Uruguay in 1930, Italië in 1934, Engeland in 1966, Wes-Duitsland in 1974 en Argentinië in 1978 wat die toernooi gewen het. Met sy verowering van die wêreldbekertitel het Frankryk regstreeks vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2001 in Suid-Korea en Japan gekwalifiseer. Kroasië het in die derde en Nederland in die vierde plek geëindig. Dit was die eerste toernooi waartydens die goue doel-reël vir die beslissing van ’n wedstryd ingespan is, maar dié reël is reeds ná die volgende 2002-toernooi weer geskrap.
Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het vir die eerste keer aan die toernooi deelgeneem, maar hulle is reeds in die groepfase uitgeskakel. Die nasionale sokkerspanne van Jamaika, Japan en Kroasië het ook vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Dit was die eerste toernooi met die nuwe aantal van 32 nasionale sokkerspanne, wat verhoog is van die vorige 24 deelnemers tussen die Sokker-Wêreldbekertoernooie van 1982 tot 1994.
Toewysing Frankryk is op 1 Julie 1992 in Zürich deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998. Ander kandidaatlande was Marokko en Switserland, maar Switserland het voor die stemming hulself onttrek.
Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 Land Rondte 1 12 7
Kwalifisering Die gasheer Frankryk en die verdedigende kampioen Brasilië het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 gekwalifiseer. Van die 30 oorblywende plekke is 14 vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, vyf vir CAF (Afrika), vier vir CONMEBOL (Suid-Amerika), drie vir AFC (Asië) en drie vir CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika). Een plek is tydens ’n uitspeelwedstryd tussen AFC en OFC (Oseanië) beslis.
Kwalifiserende spanne Die volgende 32 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:
duimnael|400px|Uitslag van die kwalifisering: SpanVerskynings by eindstrydeAgtereenvolgende deelnamesLaaste verskyningVorige beste prestasie12de71994Kampioen (1978, 1986)10de51994Vierde plek (1986)16de161994Kampioen (1958, 1962, 1970, 1994)7de21994Vierde plek (1994)7de11982Derde plek (1962)4de31994Agtste eindrondte (1990)2de11986Agtste eindrondte (1986)14de121994Kampioen (1954, 1974, 1990)10de11990Kampioen (1966)10de11986Derde plek (1958, 1986)2de11978Groepfase (1978)14de101994Kampioen (1934, 1938, 1982)1ste1–Debuut1ste1–Debuut9de11990Vierde plek (1930, 1962)4de31994Kwarteindrondte (1990)1ste1–Debuut4de21994Agtste eindrondte (1986)11de21994Kwarteindrondte (1970, 1986)7de31994Naaswenner (1974, 1978)2de21994Agtste eindrondte (1994)3de21994Agtste eindrondte (1938)7de11990Derde plek (1954)5de11986Agtste eindrondte (1986)7de31994Kwarteindrondte (1994)2de21994Agtste eindrondte (1994)8ste11990Groepfase (1954, 1958, 1974, 1978, 1982, 1986, 1990)10de61994Vierde plek (1950)1ste1–Debuut5de41994Groepfase (1954, 1986, 1990, 1994)2de11978Groepfase (1978)6de31994Derde plek (1930)
Stadions Wedstryde is in die volgende stede gespeel:
Saint-Denis Marseille Parys Lyon Stade de France Stade Vélodrome Parc des Princes Stade de Gerland Kapasiteit: 80 000 Kapasiteit: 60 000 Kapasiteit: 48 875 Kapasiteit: 44 000 200px 200px 200px 200px Lens Stade Félix-Bollaert Kapasiteit: 41 300 200px Nantes Stade de la Beaujoire Kapasiteit: 39 500 200px Toulouse Saint-Étienne Bordeaux Montpellier Stade de Toulouse Stade Geoffroy-Guichard Parc Lescure Stade de la Mosson Kapasiteit: 37 000 Kapasiteit: 36 000 Kapasiteit: 35 200 Kapasiteit: 34 000 200px 200px 200px 200px
Formaat Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 is oor 32 dae tussen 32 verskillende nasies oor 64 wedstryde uitgespeel. Dit het op 10 Junie 1998 op die Stade de France in Saint-Denis met ’n wedstryd tussen die verdedigende kampioen Brasilië en Skotland afgeskop. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 12 Julie met die eindstryd tussen Brasilië en Frankryk, waartydens die gasheer die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het.
Kalender Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.
+ Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooiGroepfaseJunieWo10Do11Vr12Sa13So14Ma15Di16Wo17Do18Vr19Sa20So21Ma22Di23Wo24Do25Vr26Seremonies | bgcolor=#d6325b|
|Groep A | bgcolor=#c364f3| 2
| bgcolor=#c364f3| 2
| bgcolor=#c364f3| 2
|Groep B | | bgcolor=#c364f3| 2
| bgcolor=#c364f3| 2
| bgcolor=#c364f3| 2
|Groep C
| bgcolor=#c364f3| 2
| bgcolor=#c364f3| 2
| bgcolor=#c364f3| 2 | |Groep D
| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1
| bgcolor=#c364f3| 2
| bgcolor=#c364f3| 2 | |Groep E
| bgcolor=#c364f3| 2
| bgcolor=#c364f3| 2
| bgcolor=#c364f3| 2 |Groep F
| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1
| bgcolor=#c364f3| 2
| bgcolor=#c364f3| 2 |Groep G
| bgcolor=#c364f3| 2
| bgcolor=#c364f3| 2
| bgcolor=#c364f3| 2Groep H
| bgcolor=#c364f3| 2
| bgcolor=#c364f3| 1 | bgcolor=#c364f3| 1
| bgcolor=#c364f3| 2UitklopfaseJunie/JulieSa27So28Ma29Di30Wo1Do2Vr3Sa4So5Ma6Di7Wo8Do9Vr10Sa11So12Seremonies
| bgcolor=#d6325b|Uitklopfase | bgcolor=#00cc33| 2 | bgcolor=#00cc33| 2 | bgcolor=#00cc33| 2 | bgcolor=#00cc33| 2
| bgcolor=#00cc33| 2 | bgcolor=#00cc33| 2
| bgcolor=#00cc33| 1 | bgcolor=#00cc33| 1
| bgcolor=#3399ff| 1 | bgcolor=#ffcc00| 1Legende
Groepfase Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 is deur 32 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 32 deelnemende spanne in agt groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.
Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel: Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning; Een vir ’n gelykop; geen vir ’n nederlaag.
Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.
Uitklopfase Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het: agt agtste eindstryde, vier kwarteindstryde, twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.
Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die agtste eindstryde gespeel, byvoorbeeld: die wenner van Groep A het teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B het teen die naaswenner van Groep A gespeel. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.
Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting, waartydens die wedstryd deur die aantekening ’n goue doel dadelik beslis kon word. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.
Wedstryde Kwalifiseer vir die uitklopfase.Uit die toernooi geskakel. Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 4 Desember 1997 in die Stade Vélodrome in Marseille gehou.
Groepfase 32 spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.
Groep A Land320163+36312054+15311155±04301226–41
Groep B Land321073+47303044±03302134–12302125–32
Groep C Land330091+89311133±04302136–32301227–51
Groep D Land320155±06312031+25311184+44301217–61
Groep E Land312072+55312075+25303033±03301229–71
Groep F Land321062+47321042+27310224–23300315–40
Groep G Land321042+27320152+36310213–23301214–31
Groep H Land330070+79320142+26310239–63300314–30
Uitklopfase
Agtste eindrondte
Kwarteindrondte
Halfeindrondte
Klein finale (om die derde plek)
Eindstryd
Sokkerwêreldkampioen 1998
FIFA se ranglys Ná die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 1998-toernooi is soos gevolg:
duimnael|400px|Deelnemende spanne volgens ranglys:
Gasheerland Frankryk RangSpanGroepe 1 C 7 6 1 0 15 2 +13 19 2 A 7 4 1 2 14 10 +4 13 3 H 7 5 0 2 11 5 +6 15 4 E 7 3 3 1 13 7 +6 12 In die kwarteindrondte uitgeskakel 5 B 5 3 2 0 8 3 +5 11 6 H 5 3 1 1 10 4 +6 10 7 F 5 3 1 1 8 6 +2 10 8 C 5 2 1 2 9 7 +2 7 In die agtste eindrondte uitgeskakel 9 G 4 2 1 1 7 4 +3 7 10 F 4 2 1 1 5 4 +1 7 11 G 4 2 1 1 4 3 +1 7 12 D 4 2 0 2 6 9 −3 6 13 E 4 1 2 1 8 7 +1 5 14 D 4 1 2 1 3 2 +1 5 15 A 4 1 2 1 5 5 ±0 5 16 B 4 0 3 1 5 8 −3 3 In die groepfase uitgeskakel 17 D 3 1 1 1 8 4 +4 4 18 A 3 1 1 1 5 5 ±0 4 19 E 3 0 3 0 3 3 ±0 3 20 F 3 1 0 2 2 4 −2 3 21 G 3 1 0 2 1 3 −2 3 22 H 3 1 0 2 3 9 −6 3 23 B 3 0 2 1 3 4 −1 2 24 C 3 0 2 1 3 6 −3 2 25 B 3 0 2 1 2 5 −3 2 26 G 3 0 1 2 1 4 −3 1 27 A 3 0 1 2 2 6 −4 1 28 C 3 0 1 2 2 7 −5 1 29 D 3 0 1 2 1 7 −6 1 30 E 3 0 1 2 2 9 −7 1 31 H 3 0 0 3 1 4 −3 0 32 F 3 0 0 3 1 5 −4 0
Meeste doele aangeteken Meeste doele aangeteken:
Rang Speler Doele 1 Davor Šuker 6 2 Gabriel Batistuta 5 Christian Vieri 5 4 Luis Hernández 4 Ronaldo 4 Marcelo Salas 4 7 Bebeto 3 Dennis Bergkamp 3 Oliver Bierhoff 3 Thierry Henry 3 Jürgen Klinsmann 3 Rivaldo 3 César Sampaio 3 14 Roberto Baggio 2 Shaun Bartlett 2 Salaheddine Bassir 2 Ronald de Boer 2 Phillip Cocu 2 Abdeljalil Hadda 2+ Rang Speler Doele 14 Fernando Morientes 2 Robert Prosinečki 2 Viorel Moldovan 2 Ricardo Peláez 2 Marc Wilmots 2 Lilian Thuram 2 Brian Laudrup 2 Michael Owen 2 Slobodan Komljenović 2 Fernando Hierro 2 Emmanuel Petit 2 Patrick Kluivert 2 Ariel Ortega 2 Alan Shearer 2 Theodore Whitmore 2 Zinédine Zidane 2 duimnael|upright|Davor Šuker
Sien ook FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1938
Verwysings
Verdere leesstof
Eksterne skakels
fifa.com: France 1998: Home glory worldcup-history.com: France, 1998 rsssf.com: World Cup 1998
1998 Kategorie:Geskiedenis van Frankryk Kategorie:Sokkerkompetisies in Frankryk Kategorie:Sport in 1998