Garankuwa United is 'n Suid-Afrikaanse sokkerklub in Garankuwa naby Pretoria wat aan die Vodacom-liga deelneem. Hulle is na die derde-vlak van Suid-Afrikaanse sokker afgeskuif na hulle 2007/08 seisoen.

Voormalige spelers Reason Chiloane - speel nou vir Orlando Pirates. Thulasizwe Mbuyane - speel nou vir Orlando Pirates.

Eksterne skakels Vodacom-liga op kickoff.com

Kategorie:Sport in Pretoria Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerklubs